Loader

Recipes from Ingredient: sampioene

Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

1 heel hoender, in stukke gesny3 knoffelhuisies, fyn gedruk45 ml sjerrie250 ml room250 g sampioeneSout en vars gemaalde swartpeper Geur die hoenderstukke met sout en vars gemaalde swartpeper en rooster onder die roosterelement van jou oond tot bruin. Verhit die oond tot 180 Ā°C. Plaas die hoenderstukke in ‘n kasserolpot. ...

Read more

Beesstertpotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Beesstertpotjie2 beessterte opgesny4 wortels in dik skywe gesny3 medium gekapte uie1 blikkie botterboontjiessout1 pakkie beesstertpoeier250ml beesboeljon4 aartappels in dik skywe gesny250ml groen-ertjies250g sampioene6 murgpampoentjies in skyfies2 uie in skywe gesny Verbruin die beesstert in Ā“n warm pot met olie en gekapte uie. Voeg sout by. Voeg soppoeier en boeljon by. ...

Read more

Ossobucco

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

4 stukke Lendestuk (boonste gedeelte van Ā“n bees se boud)2 uie2 wortels4 stukkies knoffel500 ml rooiwyn400 g sampioene250 ml vleisaftreksel1 lepel koekmeelswart gemaalde peperoliesout Sout en peper die vleis na smaak, en vryf fyn gekapte knoffel in vleis.Marineer virĀ“n paar uur.Bedek die vleis met Ā“n lagie meel en braai bruin ...

Read more

Lui Lekker Lamspotjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lui lekker Lamspotjie wat gaan tokkel met jou smaaksintuie. Propvol heilsaamheid. Lief vir kool? … die is ‘n moet ! Trooskos Jy het nodig: 2 kg Lamskenkels 2 hande vol klein uitjies – geskil 6 heel konffeltoontjies – geskil en gekneus 2 hande vol klein aartappeltjies – skoon geskrop 1 ...

Read more

Bobaas Pastei

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Bobaas Pastei met Bier, Biefstuk, Sampioene en gekarameliseerde uie as vulsel kan jy nie verkeerd gaan nie, met ‘n lieflike tuisgemaakte kors om die pastei af te rond Pastei kors: 500 g koekmeel 200 g yskoue botter in klein blokkies gesny 3 groot eiers liggies geklits Plaas koekmeel en botter ...

Read more

Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Heerlike randrekker, bedien met kraakvars groenslaai en broodrolletjies . Ā½ pak fatti’s & monie’s macaroni 3 hoenderborsies 1 ui, fyn gekap 3 knoffeltoontjies , gekneus 1 pakkie sampioene, in skyfies gesny aromat of hoenderspeserye na smaak gemengde droĆ« kruie na smaak sout en peper na smaak bietjie olie 1 kop ...

Read more

Sampioen en Biltong Sous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Heerlik saam met gebakte aartappels, bo-oor gebraaide vleis of schnitzel of selfs heerlik saam pasta .. 250g sampioene – gekap 3 eetlepels botter 1 el mielieblom Ā – (Ā maizena ) 250ml room Ā½ kop fyn biltongpoeier Ā½ kop koue melk sout en peper na smaak . Verhit botter in pan en ...

Read more

Biltong en Kaas Paptert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Heerlik saam braaivleis of enige bygeregĀ of sommer op sy eie Vir die pap: 1,25 liter water 1 tl sout 2Ā½ kop mieliemeel 1 groot blik geroomde suikermielies Ā½Ā tl gedroogde tiemie . Bestanddele Tert: 4 el botter 1 ui, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 1 pakkie knopiesampioene ; skyfies gesny 1 groot ...

Read more

Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde swartpeper *pietersielie Voorverhit oond tot 200 grade .. Spuit 12 gaatjie muffinpan met kleeffwerende sproei ...

Read more

Hoender Herderspastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

‘n Gereg Ā uit eie bodem, smul lekker randrekker ! . 1 groot ui – fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 6 hoenderborsies in blokkies gesny 2 blokkies hoenderaftreksel, opgelos in 250 ml kookwater 100 ml soet wit wyn 1 tl gemengde kruie 2 el ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!