Strogganoff

2011-08-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

4,406
Related Recipes:
  • Alna se Bobotie met ‘n degie

  • “Sloppy Joe” Boepensies

  • Bielie van ‘n ‘Brekfis Bakkie’

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Kerrie Bakkies

 

Bestanddele:
1kg repies beesvleis
knypie  kerriepoeier
sout en varsgemaalde peper
3el botter
halwe kop olie
2 groot uie,  dun opgekap
4 knoffelhuisies gepers
1 groen peper, ontpit en gesny
250g knoppies sampioene, in skywe
250g Big brown mushroom, in skywe
30 ml koekmeelblom
koppie  beesaftreksel
eetlepel  tamatiepuree
80 ml ongegeurde joghurt of 80 ml vars lopende room
pietersielie
So Gemaak:
Verhit olie en botter in dikboom pot, knoffel en soteer uie totdat uie deurskynend  is.
Gooi kerriepoeier by, roer deurGooi vleisrepies by,  braai vleis totdat goudbruin.  (voeg nog botter by indien nodig)
Voeg dadelik by, groen peper en sampioene braai deur. 

Prut alles saam 20 min,
Maak meelblom met bietjie water aan, voeg nou alles saam by vleis, met  aftreksel en tamatiepuree by.
Bring tot kookpunt, verminder dan hitte en laat prut vir 20 minute.
Net voordat gereg bedien word, roer joghurt /room by .
Bedien saam met lekker lint pasta, of rys, of kapok aartappels
en bestrooi met pietersielie.

.

 

 

Comment (1)

  1. posted by Louis on September 30, 2016

    Kan ek Kruisskyf (Rump) vir Strogganoff gebruik
    Stuur resep asseblief

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!