Goue Appel en Soetpatat Gebak

2013-08-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,703
Related Recipes:
  • Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

Heerlik saam met varkgeregte of snoek.

jy het nodig:

1 kg patats -geskil,dik skyfies gesny
800 g appels -geskil,dik blokkies gesny
2 el botter
8 naeltjies
300 ml kookwater
250 ml vars lemoensap
200 g bruin suiker
1 tl fyn gemmer

so gemaak:

Voorverhitt oond 180 gradeC

Sit patatskywe onder in pot. Plaas appelskywe bo op. Voeg naeltjies , botter en kookwater by. Bedek en stoom ongeveer 8 min, giet water af en haal naeltjies uit.
Spei oop in ‘n gesmeerde oondbak.
In ‘n kastrol, meng saam, lemoensap, suiker en gemmer Roer tot suiker opgelos is, bring tot kookpunt, laat goed borrel vir 3min, gooi bo oor gereg.
Bak vir 20 min, tot goudbruin van kleur.

.

Recipe Type: Tags: , , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!