Loader

Recipes from Ingredient: cheddar kaas

Dubbele Kaas Pitta Pizza’s

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: (genoeg vir 6) 6 pitta broodjies 6 tl tamatie puree 3 ryp tamaties in dun skywe gesny 1 rooi soetrissie, repies gesny 1 groenrissie, repies gesny 4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gedruk 3 chorizo worsies , gaargemaak , skyfies opgesny 200 g repies spek , gehalveer en ...

Read more

Michael se Herderspastei

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Michael se Herderspastei ā€˜n opgekapte ui in regte botter tot lekker deursigtig en voeg die volgende by: Sout Swartpeper Speserye vir maalvleis Kerrie Borrie 3 Loerierblare 1 Steranys 1 Opgekapte tamatie KLEIN bietjie roosmaryn Die oomblik as die geure trou, voeg jou maalvleis by en braai in die uiemengsel tot ...

Read more

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!