Baba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous

2006-12-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (0 / 5)

0 5 0
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

0 People rated this recipe

2,269
Related Recipes:
  • Koel Komkommer Slaai

  • Kondensmelk Mosterd Aartappelslaai

  • Geurige Rysslaai

  • Gebakte Bone Slaai

  • Wortelslaai

1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer
250 ml suurroom
100 ml dik mayonnaise
250 ml Griekse jogurt
15 ml heelkorrelmosterd
vars gemaalde swartpeper
vars pietersielie, gekap
suiker na smaak

Kook aartappels in sou*censored*er tot gaar, maar ferm. Meng res van bestanddele saam en giet oor aartappels. Bedek en hou in yskas tot nodig…

*****JP

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!