Recipes from Ingredient: amandels
Kersfees pennie-poeding
Dit was altyd die groot opwinding vir ons kinders die muntstukke in die poeding… ‘n dubbel bonus, goeie lekker poeding, en nog sente in die hand… self al baie grootmense sien prêt he saam die kinders met die pennie poeding: …komaan probeer gerus een vir kersfees, en sien daai gesiggies ...
Read moreWaatlemoen Kersfees Koek
So ietsie anders vir die kerstafel 1 klein waatlemoen2 houertjies room ~ styfgeklopgeroosterde amandel vlokkiesvrugte van jou keuse vir versieringversiersuikerSny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos ‘n ronde koek lykSprinkel die waatlemoenkoek met versiersuikerKlop room lekker styf, ...
Read moreCharl se Oudtydse Soetkoekies
Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie. Bestandele: 750g margarien. 2,5 kg koekmeel. ...
Read more