Tag: suurlemoen
Kondensmelk Suurlemoen Yskastert
‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies Ā½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater Ā½ tl vanilla essence *geklopte ...
Read moreSuurlemoenmelktert
‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 Ā gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurlemoen vulsel mengsel 2 x 385 g blikkies kondensmelk 250 ml suurlemoensap . Melktertlaag 4 kop melk ...
Read moreSuurlemoen Kaaskoek in ‘n glas
Heerlike Somer nagereg op jou vingerpunte ! Soos 1, 2, 3…….die is so eenvoudig. Krummels: 1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gedruk 1 el strooisuiker 3 eetl botter, gesmelt . Vulsel: 1 x 250 g roomkaas 125 ml room – baie styf geklop 1 blik kondensmelk Ā – yskoud 1/2 tl baie ...
Read moreLemoen Piesangbroodjie
2-3 baie ryp piesangs, fyngedruk 2 koppies meel 2 teelepels bakpoeier 1/2 teelepel sout 2/3 koppie griessuiker 2 groot eiers 1/2 koppie groente-olie 1/2 koppie melk Sap van 1 suurlemoen (2 eetlepels sap) versiersel 2 koppies suiker banket sap van 1 suurlemoen 1 eetlepel ongesoute botter, teen kamertemperatuur Hoe om ...
Read moreSuurlemoenmeringue-Pankoek
Hier is n koek uit die boonste rakke. Vinnig om te maak, het hom by n vriendin gekry. Die koek het n koeklagie met n suurlemoentert-bolagie. Die resep kom oorspronklik van Joye Cilliers van Hermanus. Koek 500 ml koekmeel 250 ml suiker knippie sout 10 ml bakpoeier 125 g margarine ...
Read moreSuurlemoen Drankie
Baie lekker op ‘n warm dag! Bestanddele 1lt water 500ml grenadilla sap 500ml vars suurlemoensap 100gr bruinsuiker 50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark) hand vol vars kruisement blare Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in ‘n ...
Read moreSuurlemoenstroop
Met al die suurlemoene in voorraad is dit nou die kans om n lekker stroop te maak vir die somer Die stroop maak 4.5 liter en kan tot 6 maande op die rak gebere word. Maak aan 1 deel stroop en 3 dele water. Met sodawater is dit heerlik.
Read moreSuurlemoenmeringuetert
Kors: 40 ml botter 30 ml strooisuiker 1 eier, geklits 75 ml mielieblom 187 ml koekmeel 2,5 ml bakpoeier knypie sout Vulsel 397 g kondensmelk 30 ml mielieblom 45 ml suurlemoensap 3 eiergele, geklits knypie sout Meringue 3 eierwitte 90 ml strooisuiker 1. Kors: Room botter en suiker tot ...
Read moreSuurlemoentert met room
Vulsel: 1 blik kondensmelk 1 eier geel 175ml suurlemoensap Vars room Kors: Enige lekker tert kors of die gewone fyn koekies met botter Metode: Sit oond aan op 180’C om warm te word Druk kors in bak vas Meng vulsel bestanddele saam Giet die vulsel in die kors Sit oond ...
Read moreKnoffel en suurlemoen skaap tjops
4 knoffelhuisies, fyn gekap 1 ml gedroogde roosmaryn 100 ml suurlemoensap 5 ml vars gemaalde swartpeper 20 ml olyfolie 8 skaap tjops Meng al die bestanddele saam en gooi dit oor die skaap tjops. marineer die vleis vir tenminste 1 uur. Braai die vleis en geur met sout en peper ...
Read more