Tag: Braai recipes
Flippen Lekker Wildsvleis-Potjie
Die is kuierkos ! . 1Ā½ kg Wildsvleis kook stukke van jou keuse 2 uie – gekap 8 knoffeltoontjies, gekneus 250g sampioene – halveer 1 groot groen soetrissie, gekap 300g gemengde droĆ« vrugte 2 el matige kerriepoeier 2 el vars geskroei gemaalde koljander Ā½ tl fyn naeltjies 3 el bruinsuiker ...
Read morePlanne met Braaibroodjies
Almal lief Braaibroodjie! En natuurlik die traditionele tamatie, uie en kaas, sout en peper Braaibroodie bly maar tops, maar soms het mens ook lus vir afwisseling. Ek deel gou paar gunsteling vulsels idees . Piesang met spek en grondboontjiebotter Meng eers bietjie botter en mayonase smeer op broodjie, dan tamatie; ...
Read morePrego Hoender Kebabs
Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies ā met die velletjie aan ā in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el bruinsuiker . Meng al die bestanddele vir die marinade en ...
Read moreChefsharkie se Kalkoenpotjie
Heerlike alternatief vir ‘n potjie,Ā Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis. 250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml gemengde, gedroogde kruie 1.5 kg kalkoen dye en boudjies, gesny in skywe 75 ml olyfolie ...
Read moreHeel Sout Skaapribbetjie oor die Kole
Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en ...
Read more“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole
Hoe ook al, ān heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml Suurlemoensap 3 el Botter Swart peper en sout na smaak ***Goeie hardekool hout . ...
Read moreHeel Hoender “flattie” oor die kole
1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los veertjie; Ā veral om die vlerkies, en verwyder dit. Plaas die hoender met rugkant na onder ...
Read more“Flamed grill” lamsrib
“Flamed grill” lamsrib Die lamsrib word eers geskroei en geseel oor flamme en dan stadig tot perfeksie gebraai Hout, is die belangrikste bestandeel van ‘n braaivleis, en as mens nou gelukkig genoeg was om hardekool te kon kry soos ons vandag, dan sleep mens mos ‘n heel lamsrib oor daai ...
Read moreKerrie Hoender-Sosaties
Ā 1,5 kg hoenderborsies ā met velletjie ā in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek ā dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny Ā ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in stukke opgekap, opsioneel Ā Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende: ...
Read moreCoca-Cola Hoenderkebabs
1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies in water geweek ĀRyg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en ...
Read more