Loader

Deegwiele

2015-08-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Resep vir deegwiele :


1k bruismeel
1t sout

60ml botter
80ml melk


Meng meel en sout.

Vryf botter in meel in met vingers.

Meng melk by.

Knie om deeg.te vorm.

Rol uit.

Strooi pietersiele en 1k kaas oor.

Rol op en sny in skywe.

Pak bo op gaar Maalvleis, gebruik enige Maal vleis resep waarvan jy hou .

Smeer geklitste eier oor deeg.

Bak 30 min by 180 grade
Anita van der Linde via Facebook Boerekos Kookengeniet
https://goo.gl/uPXLYz

Comment (1)

  1. posted by Boerekos on September 9, 2015

    Die rou gegeurde maalvleis mengsel, soos vir sausage roll ja, word mos gou gaar of eK glo as jy dis maalvleis lekker droog potbraai, en nie te souserig nie, sal dit heerlik wees, Ek dink die resep is so veelsydig, mens kan kaas, gebraaide spek, hoenderpastei vulsel, spinasie en feta, eindloos heerlik !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!