Loader

Recipes from Ingredient: neutmuskaat

Vanilla neut koffie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie gegeurde koffie is baie lekker saam met ‘n soet nagereg, iets soos jellie doughnuts. Die warm geur en smaak van die vanilla, neut en kaneel is die perfekte teenmiddel vir die winter se koue. Bestandele: 4 eetlepels vanilla extract1/2-3/4 telepels gegronde fyngestampte neut16 eetlepels (8 koffie skeppe) heel koffie ...

Read more

Piesang en OBS Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

‘n Maklike piesangbroodjie sonder koeksoda, met ‘n doepa sherry, lekker vinnige meng en bak 3 oorryp piesang fyngedruk½ kop bruinsuiker1½ kop bruismeel1 groot eier3 el botter1 el kookolie125 ml Old Brown Sherrysprinkel neutmeskaat (nutmeg)mespunt sout*melk .Voorverhit oond 180 C smeer 20 cm broodpan goed met botter .In ‘n lekker groot ...

Read more

Paasbolletjies – Hot Cross Buns 

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Die lekkerste van Paasfees Paasbolletjies  en Kerrievis 1kg koekmeel 20 g kitsgis 180 g bruinsuiker 15 ml kaneel 5 ml neutmuskaat 15 ml gemengde speserye ½ tl sout 5 ml bakpoeier 5 ml koeksoda skil van suurlemoen – fyn gerasper – 1 tl skil van lemoen – fyn gerasper – 1 ...

Read more

Peer Krummeltert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

‘n Heerlik bros gebakte tert of nagereg op jou vingerpunte, warm of koud, die is ‘n wenner ! Jy benodig: .. 410g KOO Blik Peer Helftes in stroop – (dreineer, hou stroop eenkant) 1 kop bruinsuiker (plus 2 el ekstra vir sprinkel) 1½ kop koekmeel 3 ml kaneel 3 ml ...

Read more

Soet Patat Plaatkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Die plaatkoekies smaak heerlik. Hierdie is ‘n baie lekker manier vir jou kinders om groente in te kry. . Jy benodig: 1 groot patat, geskil, gekook met 3 el suiker tot sag, water dreineer en fyngedruk. Laat afkoel (werk ook goed met oorskiet patats) 2 eiers 250 g bruismeel ¾ ...

Read more

Vinnige Piesangbroodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Dis die maklikste en vinnigste piesangbroodjie wat jy al ooit sal bak So maklik soos 1 … 2 … 3; jy gooi net als bymekaar, meng en bak . 1 groot ryp piesang fyngedruk ½ kop suiker 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 groot eier 3 ...

Read more

Charl se Oudtydse Soetkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie. Bestandele: 750g margarien. 2,5 kg koekmeel. ...

Read more

Korslose Pampoentert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ooskiet pampoen? Hier is ‘n plan ! 2 kop gaar pampoen, fyn gedruk (droog gekook dit moenie waterig wees nie) halwe kop koekmeel 1 x 410g-blik kondensmelk 4 groot eiers, geskei 5 ml gemmer 2.5 ml neutmeskaat (nutmeg) fyn pypkaneel Voorverhit oond 180C In ‘n mengbak sif koekmeel , gemmer ...

Read more

Gebakte Piesang in Jack Daniels Stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

JY BENODIG 8 groot ryp piesangs, geskil en in dik skywe gesny 100 ml Old Brown Sherry 200 ml Jack Daniels Whiskey 4 el bruinsuiker 80 ml suurlemoensap mespunt  fyn gemmer 1 kaneelstokkie 125 g  botter Voorverhit die oond tot 140 ˚C. Pak die piesangskywe in ’n gesmeerde bak. Giet die sap, sjerrie en ...

Read more

Kaaswors

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

5 kg beesvleis 1 kg vet of spek 80 g sout 1 el koljander 1 el growwe swart peper 2 tl fyn naeltjies 1 tl g fyn neutmeskaat 100 ml Worcestersous 1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny) 15 g derms Was derms mooi skoon, week in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!