Tag: rissies
Tamatie en brandrissie blatjang
Blatjang , tuisgemaak die beste bestanddele 500g pers uie, fyn gesny 1 kg vars tamaties, ontvel en in helfte gekap 8 knoffeltoontjies, fgekneus en fyn gesny handvol vars rooi en groen brandrissie’s, grof gekap ‘n duim-grootte stuk vars gemmer, geskil en gekap handvol pitlose rosyntjies 250g bruinsuiker 150ml goeie gehalte ...
Read moreRissieblatjang
Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 10 pepperdews – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moreRissieblatjang
Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...
Read moresjoe sjoe sousie
Bestanddele: 3 groot uie opgekerf 2 elk groen rooi en geel peppers opgekerf 8 rooi/groen brandrissies met pitte opgekerf 6 knoffelhuisies gekneus 1 Wortel grof gerasper 1 ryp halfgroen mango – grof opgekap 1 groot blik tamatiepaste halwe koppie water koppie bruin druiwe asyn koppie kookolie koppie suiker lourierblare knypie ...
Read moreRissie en Ui sous
Bestanddele : 1 groot ui fyn gekerf 180gr vars rissies rooi en groen gemeng (sade verwyder en fyn gekerf) 1 teelepels growwe sout 1 teelepel paprika 1/4 teelepel cayenne 1/2 teelepel droe knoffel vlokkies 1/2 teelepel koljander sade fyn gedruk 1/2 koppie wit druiwe asyn Metode: Sit al die ...
Read moreSteurgarnale met knoffel en jalapeno-rissie
Bestandele 60 ml olyfolie 2 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml paprika 2 jalapeno-rissies, gekap 1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan 30 ml brandewyn 30 ml suurlemoensap Metode Gooi die olyfolie in n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies ...
Read moreSoet Hoender met groen soetrissie
190 ml water 45 ml tamatiesous 15 ml worcestershiresous 2,5 ml gedroogde origanum 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 4 hoenderborsies, ontbeen en ontvel 1 rooi soetrissie, in repies gesny paar sampioene gekap Meng die eerste 5 bestandele goed. Braai die hoender tot bruin en gaar. Hou dit eenkant warm. Sit ...
Read more