Loader

Tamatie en brandrissie blatjang

2014-08-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

  • Sjokolade-koffiesous

Blatjang , tuisgemaak die beste

bestanddele

500g pers uie, fyn gesny
1 kg vars tamaties, ontvel en in helfte gekap
8 knoffeltoontjies, fgekneus en fyn gesny
handvol vars rooi en groen brandrissie’s, grof gekap
‘n duim-grootte stuk vars gemmer, geskil en gekap
handvol pitlose rosyntjies
250g bruinsuiker
150ml goeie gehalte bruin asyn
1/2 el paprika
mespunt rooipeper

metode

Plaas al jou bestanddele in ‘n groot, swaarboompan en bring tot ‘n sagte prut, roer af en toe.
Prut vir 1 uur.
Met behulp van ‘n voedselverwerker meng al die bestanddele, net rofweg, nie pasta nie
Gooi terug in kastrol, prut baie stadig totdat die mengsel donker konfytagtig en blink is
Plaas in gesteriliseerde flesse en plaas in die yskas vir die nag. Sal hou vir 6 weke

Comment (1)

  1. posted by gilda on March 19, 2015

    Die resepte klink baie lekker. Soek groentamatiekonfyt resep.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!