Ouma se Brood

2008-07-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.4 / 5)

3.4 5 39
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

39 People rated this recipe

34,236
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

1 kg koekmeel
1 pakkie droë gis
30 ml Olie
30 ml Asyn
20 ml Sout
10 ml Suiker
600 ml lou water

Metode
Meng al die droë bestanddele saam.
Meng die water met die olie en asyn.
Meng nou die water en die meel.
Laat rys vir 2-3 ure
Verdeel in 2 broodpanne. (Laat rys vir nog ‘n half uur)
Bak teen 180 grade C vir 1 uur.

Comments (2)

  1. posted by Johan van Wyk on July 23, 2016

    die sout hoeveelheid klink vir my na baie. Is 20 ml reg?

    • posted by Boerekos on July 24, 2016

      Johan, die resep is reg net so, ek bak hom gereeld ! Dis ‘n baie lekker brood ! As jy skrikkerig is, voeg net 10 ml by, smaak verskil

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!