Tag: kruie
Speserymengsel om hoender te geur
Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie Kruiemengsel: 30 ml sout 1 t roosmaryn 3 t peper 1 ...
Read moreKruie en Speserye
Al ooit gewonder oor die gebruike van Kruie en Speserye ?? Pimento (Allspice) – Bredies Basiliekruid (Basil) – Tamatie, eier, kaas, skaap, visgeregte en slaaie Lourierblare (Bay leaves) – Sop, bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en pastas Kappertjiesaad (Capers) – Vis- en ander seekosse Rissiepeper (Cayene pepper) – Kaas- ...
Read morePietersielie
Te veel Pietersielie, Seldery en/of Groen Rissies? Sny of kerf die oortollige produk in fyn stukkies reg vir gebruik. Vries in die ysblokkie-bakkies en bêre daarna in die vrieskas – reg vir gebruik !
Read moreGekruide appelpons
1 liter appelstroop 2 pimentkorrels 2 kruienaeltjies 2 lang stukke heel kaneel 250 ml suiker Berei die appelstroop deur n paar ongeskilde appels in stukkies te kap en in water te kook tot al die sapuitgetrek is. Voeg net genoeg suiker by om dit effens te versoet en syg dit ...
Read moreKruie-mayonnaise
500 ml mayonnaise 5 verpoeierde kappertjiesaad 5 ml gedroogde dragon Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig. Klam rys-, aartappel- of avokadoslaai aan met die mayonnaise.
Read moreFranse kruieslaasous
200 ml kappertjieasyn 5 ml sout 60 ml vars, gekapte pietersielie 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml franse mosterd 200 ml sonneblomolie 5 ml suiker Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed met n draadklopper. Verkoel die sous tot nodig.
Read moreWit kruiesous
30 ml botter 20 ml koekmeelblom 300 ml melk sout en witpeper na smaak 125 ml vars, gekapte pietersielie 45 ml vars, gekapte kruisement of 15 ml gedroogde kruisement Smelt die botter. Voeg die koekmeelblom by en meng dit tot n gladde pasta. Voeg die melk geleidelik by terwyl die ...
Read moreHoender met soet-kruie sous
10 ml olie 4 hoenderborsies, gehalveer en ontbeen en ontvel 65 ml kruie braai marinade 65 ml gladde ‘blackberry”konfyt 15 ml asyn 12,5 ml worcestershire sous Braai die hoender 4 minute lank aan elke kant. Meng die res van die bestanddele goed tot glad. Gooi dit oor die hoender. Laat ...
Read moreKnoffel-en-kruie Biefstukke
4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk) 2,5 ml sout 2,5 ml vars gemaalde swartpeper 75 ml gemaalde knoffel 15 ml vars roosmaryn, fyn gekap Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. ...
Read more