Scones (Treffer)

2007-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

2,636
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Ingelegde eiers

250 ml room (1 koppie)
1 klein blikkie lemonade (kroeg grootte)
1 klein pakkie bruismeel
2.5 ml sout

Sif sout en meel. Sny room en limonade in, meng versigtig.

Rol uit, ruk vorms, plaas op bakplaat,verf met geklitse eier of melk en bak in vooraf verhitte oond 220 C vir ongeveer 15 tot 20 minute.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!