Loader

Tag: haddock

Suurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie 600g Haddock vis fillette Ā – ontdooi 6 el botter 60 ml olie gemaalde swart peper na smaak suurlemoensap Gebruik ‘n lekker swaarbodem pan ...

Read more

Haddock en Sampioen Omelet

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

omelet: ā€“ (per persoon) 3 eiers, geklits bietjie melk sout & peper vulsel: 2 gerookte haddock filette handvol fyn gekapte sampioene parmesan kaas kwart koppie, ongeklopte room vars swart gemaalde peper *fyn grasuie of pietersielie vir garneer Maak die gerookte haddock filette saam met sampioene gaar in lekker botter, vlok ...

Read more

Romerige Gerookte Haddock

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Jy het nodig: 500g gerookte haddock porsies 1/2 kop volroom melk 5 el mayonnaise ā€“ cross & blackwell pakkie wit uiesoppoeier 1 1/2 k suur room 2 k gerasperde kaas 1 et botter 2 el pietersielie vars gemaalde swartpeper sout na smaak So gemaak: Voorverhit oond 180?C. Smeet bakpan goed ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!