Tag: braaivleis
Beesstertpotjie
Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml Aromat5 ml knoffelsout5 ml suurlemoenpeper3 lourierblare 45 ml olyfolie2 kg beesstert, opgesny10 ml gekapte knoffel2 uie, in ringe gesny1 groen soetrissie, grof gekap2 selderystingels, in skyfies ...
Read moreWenke vir Potbrood
1. Sorg dat daar genoeg ekstra kole is wat een kant gehou word. As die deeg eers in die pot is en daar is nie kole vir die deksel nie, val die brood plat. 2. Moenie te veel hitte onder die pot verskaf nie. Potbrood brand baie maklik aan as ...
Read moremamma kraai se boerewors
Enigeen op hier lief om vleis te bewerk en ‘n allerheerlike Boerewors resep wil hê, hier is die een wat ek al die jare gebruik het. 1½ kg beesvleis1½ kg varkvleis500 g. varkspek, in klein blokkies gesny (skaapvet kan hier vervang word)6 el heel koljander2 el sout2 el swart peper10 ml fyn ...
Read moreTamatie en Uie Sous vir Pap en Wors
Bestanddele: 1 Blikkie fyn tamaties OF 5 geblanseerde tamaties1 groterige ui1 Pakkie Uie sopBistoSout en peper Metode: Braai uie tot goudbruin, voeg gekerfe tamaties by en prut vir 5 min tot alles deurwarm is. Meng die Uiesop en 3 eetlepels Bisto met ‘n 600 ml water en voeg by. Indien ...
Read moreOupa Andre se sterk mosterd
Jy benodig:1 blikkie kondensmelk2-3 eetlepels wit asynMostert poeier(Mostert korrels vir ‘n baie sterk smaak) Metode: Gooi kondensmelk uit in ‘n groterige mengbak. Klits asyn bietjie vir bietjie by tot dit dik genoeg is en horingtjies vorm. Klits nou die mostert poeier by tot dit sterk genoeg is. Jy sal moet ...
Read moreLewer op n stokkie
250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap ...
Read morePerske bedruipmengsel
25 ml perske pureé5 ml suurlemoensap30 ml heuning5 ml gekapte gemmerwortel Meng alles saam en bedruip vleis terwyl jy braai.
Read moreKaas en Kruie Broodjie
Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot eiers2 kop melkhalwe kop Sprite1 pakkie Knorr kits sous “four cheese sauce” – hou in poeiervorm1 ...
Read more“Flamed Grill” T-Bone
Die lekkerste manier van Steak Braai. Sodra die hout vuur goed aan die gang is, en kole het maar genoeg vlam ook, sal die braai proses vinnig verby wees, met die vleis in die toeknyprooster is dit gemaklik om te beheer oor die vlamme, tot perfeksie., sommer so terwyl jy ...
Read more