Tag: Afrikaanse Resepte
Beesvleis Pastei
1,5kg bees- of skaapskenkelssout en swartpeperolie1 ui, in ringe gesny3 knoffelhuisies, gekneus7 heel peperkorrels1 lourierblaar2 heel naeltjies, effens gekneus1 ml droë tiemie250 ml warm vleisaftreksel4 medium aartappels, in blokkies gesny200 g sampioene, in skywe gesnykoekmeelblom om die sous mee te verdik Kors: 240 g koekmeelblom10 ml bakpoeier2 ml soutknippie neutmuskaat50 ...
Read moreVis Paella
Ek hoop nou net as jy praat van ‘n vis paella resep, praat jy ook van seekos vis? Goed hier is ‘n wonderlike resep en ek self is nie van die Kaap af nie en is al op menigte kere gekomplimenteer met my paella wat ek bedien het, ek wil ...
Read moreDuiwelsrib
Bestanddele:Varkribbetjies1 eetlepel marmite5 eetlepels suiker1 eetlepel mielieblom2 eetlepels asyn3 eetlepels fyn gekapte gemmerkonfytof 2 teelepels gemaalde gemmer1 huisie gekapte knoffelMetode:
Read moreDoopsous en Smere
Avo & MaasMaak avokadopeer, bietjie suurlemoensap en maaskaas saam fyn.Kaas, Appel & SultanasGerasperde kaas, gerasperde appel en sultanas op brood.Kaas & BlatjangGerasperde kaas en blatjang.Kerrie-eierDruk ´n hardgekookte eier fyn met mayonnaise, jogurt en ´n knippie kerriepoeier.Linda-broodjieFyn opgesnyde groen soetrissie en ui saam met kaas op brood waarop botter en blatjang ...
Read moreLekker Potbrood
Lekker potbrood saam met braaivleis. klaar brooddeeg250 ml room1 pakkie sop (sampioen is baie lekker)bietjie knoffelswartpeperenige ander vars kruiegrasuitjie gekerfpietersieliebasielkruid Meng alles saam en sit in gesmeerde ysterspot. Kan bak in oond, maar die lekkerste as dit op die vuur gedoen word. Sit kole om die pot en bo-op deksel ...
Read moreMango Kelkie
4 Ryp Mangos1 eetlepel suurlemoen sap2 groot eiers4 skywe pynappel150g suiker2 glase room Skil en sny die mango en pynappel in fyn stukkies.In ´n ander bak meng die eiers en die helfte van die suiker.Verhit die room totdat dit begin borreltjies maak om die kante, haal van hiite af en ...
Read moreJan se Poeding
Die is vinnig om aanmekaar te slaan en so lekker, jy kan speel met verskillende geure en variasies van vrugte saam, geniet. !! Groetnis Jan 1 Pak Jellie1 Blik kondenseemelk (koud in yskas vir paar uur)3 Groot eiers ~ geskeiKookwater Maak Jellie en roer met koppie kookwater aan,Gooi kondensmelk by.Klop eierwitte ...
Read moreLekker maklike Souttert
1 Sny witbrood1 koppie melkkwart pond kaas2 eetlepels botter3 eiers1 blik weense worsies1 klein uihalf pond ontbyt spek of ham Meng alles (worsies en ham fyn gesny) en bak 40 minute teen 350 grade. Geen kors is nodig nie.
Read moreTuisgemaakte Blatjang
1kg vars vrugte, appelkose, perskes of tamaties2 uie fyn gerasper1 heel bol knoffel fyn gerasper1,25kg suiker940ml wit druiwe asyn30-40ml fyn gemmer10ml mostertpoeier15ml sout7-10ml rooipeper Was die vrugte skoon af, halveer en verwyder die pitte. Kook tot sag. Maal dan die vrugte fyn of klop die fyn met ´n houtlepel.Kook die ...
Read more