Loader

Tag: marinades

Biermarinade

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Geskik vir die spit of rooster. 175 ml bier100 ml olie1 ui, in ringe gesny1 takkie pietersielie1 lourierblaar6 peperkorrels1 gekneusde knoffelhuisie30 ml suurlemoensap30 ml suurlemoenskil, gerasperMeng alles saam. *****jp

Read more

Rissieblatjang

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hy byt lekker…!! 4 medium uie – fyn gekap 10 knoffelhuisies – fyn gekap 2 tl matige kerriepoeier 1 tl mosterdpoeier 500 ml opgesnyde rooi en groen brandrissies 1 pepperdew – fyn opgekap 1 tl gemmer poeier 1 kop goeie gehalte bruin asyn tl gemengde kruie van jou keuse 3 ...

Read more

Tuisgemaakte Tartaresous:

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

heerlik….die tartaresous kan 2 – 3 weke in die yskas gebêre word… Jy het nodig: 250 ml mayonnaise 100 ml sandwich spread 2 agurkies, gekap 3 spruituie, gekap 15 ml gekapte pietersielie 5 ml suurlemoensap 5 ml aangemaakte Engelse mosterd 5 ml suiker 15 ml kappertjiesaad, gekap, (opsioneel) so gemaak: ...

Read more

Speserymarinade vir vark

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

2 gedroogde rooirissies 2 knoffelhuisies 4 swartpeper korrels 2 ml komynsaad 2 ml fyn kruienaeltjies 5 ml sout 60 ml wit asyn Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.

Read more

Rooiwynmarinade met basiliekruid

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

250 ml rooiwyn 45 ml asyn 45 ml olyfolie 3 knoffelhuisies, fyn gedruk 15 ml vars, gekapte basiliekruid of 5 ml gedroogde basiliekruid Meng al die bestanddele saam en verhit dit tot kookpunt. Haal dit van die hitte af, bedek dit en laat dit 1 uur lank staan voor gebruik.

Read more

Marmelade Varktjops

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

5 ml olyfolie  of Cooking Spray 4 varktjops, (+- 115 g elk) 10 ml peper sout na smaak 30 ml  asyn 200 ml  marmelade konfyt Spuit ‘n riffelpan met Cooking spray / of verhit olyfolie ,  die pan lekker warm wees. Besprinkel beide kante van die tjops met peper, sout ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!