Tag: Botter
Tuisgemaakte Margarien
Kyk hoe maklik dit is om tuisgemaakte margarien te maak! bestanddele: 3 eetlepels van groente-olie (sonneblomolie) 2 eetlepels van klapperolie 2 teelepel melk 2 teelepel eiergeel sommige druppels suurlemoensap ‘n bak met yswater sout, peper, en enige ander droe kruie so gemaak:: 1. Smelt 2 eetlepels klapper olie in ‘n ... more
Read moreKersfees Botterkoekies
Lekker Kersfees sjokolade gedipte botterkoekies saam ouma gebak vandag, ek deel graag die lekker oudtydse botterkoekie resep met julle . Sommer lekker maklik en heerlik..!! 4 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier 1 en halwe kop witsuiker halwe blok botter (250 gram ) lekker koud in blokkies gesny 3 eiers mespunt ...
Read moreBotterbek Hoenderkerrie
Dryf die koue met die heerlike hoender kerrie….. Jy het nodig: 10-15 hoenderdyfilette, afhangend van grootte 15 ml matige kerriepoeier 250 ml ongegeurde jogurt 1 groot ui, gesny 1 groen soetrissie, in blokkies gesny 100 ml botter 4 kardemompeule, oopgesny 2 kaneelstokkies 5 knoffelhuisies, gekneus 1 duimgroot stuk vars gemmer, ...
Read moreGrondboontjiebotter Broodjie
2 k gesifte meel ¾ k grondboontjiebotter ½ k suiker 1 eier, goed geklits 2 t bakpoeier ¾ tot 1 k melk 1 t sout 1. Sif die droë bestanddele en die suiker saam. 2. Werk die grondboontjiebotter met ‘n vurk in. 3. Voeg die eier by en meng ...
Read moreBrood en Botter Poeding
12 snye korslose ou brood (minstens 2 dae oud) botter/margarien Appelkoos konfyt 1 Kop Klapper 1 Kop Rosyne 4 Eiers 250 ml Melk 250 ml Suiker Metode Smeer brood met botter en lekker dik met konfyt Sny brood in driehoek vorms en pak in oondvaste bak. Gooi ‘n handvol rosyne ...
Read moreSpaghetti in bottersous
250 g spaghetti 115 g botter 5 ml aromat 30 ml parmesaankaas 2 ml sout vars gemaalde swartpeper Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit. Plaas dit terug in die kastrol en verhit dit oor lae hitte tot warm. Smetl die botter en roer die ...
Read moreRum-en-speserybotter
230 g ongesoute botter (250 ml) 160 g sagte bruinsuiker (200 ml) 2 ml fyn neutmuskaat 2 ml fyn kaneel 2 ml gerasperde suurlemoenskil 15 ml rum Room die botter en die bruinsuiker saam. Klop die speserye en suurlemoenskil by. Meng dit goed en klop die rum bietjie vir bietjie ...
Read moreKnoffelbottersous
120 g botter (125 ml) 4 knoffelhuisies 2 ml sout Smelt die botter oor lae hitte. Roer die knoffel en sout by. Dien die sous dadelik op.
Read more