Tag: tuisgemaak
Bullybeef Pastei
‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...
Read more“Sweet Chillie” Sous
Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre 2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt 1 x 450g blik fyn perske konfyt 2 kop kookwater 8 groot uie 10 knoffeltoontjies 15 rooi en groen gemengde brand rissies ½ tl rooi peper (cayenne pepper) 1 el sout 2 kop wit asyn ...
Read moreIdeal Melk Brood
Die lekkerste Broodjie – tuisgebak Bestanddele: 2 kop warm water 2 ½ teelepels aktiewe droë gis ½ Eetlepel suiker ¼ koppie gesmelte botter 1 eetlepel sout ¼ koppie suiker ½ koppie Ingedampte melk (Ideal Melk) 5-7 koppies broodmeel *1 Eetlepel botter, gesmelt (vir na brood gebak is) *bietjie kookolie Plaas ...
Read moreMonster Koekie Roomys
Vir oud en jonk, almal gaan mal wees hieroor ! . 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence ½ tl blou kos kleursel (kyk of jy meer donkerder sou verkies, voeg nog paar druppels by) 1 pakkie oreo koekies – ...
Read moreMilo Roomys ~ Tuisgemaak
Net 4 bestanddele Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1½ kop milo poeier In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by Op jou elektriese klitser se hoogste ...
Read moreVolroom Vanilla Roomys
Net 3 bestanddele Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! Die lekkerste volroom roomys wat jy nog ooit gemaak het, sonder roomys masjien 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 tl vanilla essence In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by ...
Read moreDie lekkerste koek versiersels
FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125 ml melk Kook vir 3 min en laat heeltemal afkoel tot koud. Klop 500 ml versiersuiker en 2,5 ml ...
Read moreTuigemaakte kondensmelk
1.25 liter melk 2ml koeksoda 500g suiker 3ml sout Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook. Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 ...
Read more