Loader

Tag: niertjies

Shortrib en Niertjies Bredie met Kluitjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Bestanddele: 500 g skaapniertjies 1 kg shortrib (dikrib) , in stukke opgesny 3 uie, opgekap 1 pakkie sampioene, gehalveer 5 knoffelhuisies, gekneus en opgekap 1 el asyn 3 aartappels halveer 1 lt vleis aftreksel 500 ml bier 5 ml tiemie 3 el tamatiepuree 3 el botter kookolie sout na smaak ...

Read more

Maklike Steak & Kidney Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Bestanddele: 500g niertjies (bees of skaap, skoongemaak en in hap-grootte blokkies gesny) 1kg chuck steak blokkies (Ongeveer 2,5cm x 2,5 cm) 3 groot uie in kwarte gesny 2 k water Aromat na smaak Peper na smaak 2 pakke skilferkors 3 tl bisto aangemaak met bietjie water Braai jou niertjies ...

Read more

Biefstuk en Niertjie Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: 1.5 kg biefstuk 500 g niertjies 1/2Ā  kop koekmeel 2 ml gemaalde gemmer 1 ml tiemie 3 tl Worcestersous 1 tlĀ  aangemaakte mosterd 1 t sout 30 ml sago 5 uie, opgekap pasteikors: 1 k koekmeel 2 t bakpoeier knippie sout 125ml sonneblomolie 125 ml melk 1 eier So ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!