Loader

gou-gou broodjie

2010-11-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

 

Vinnige min moeite gesondheid…..

500 ml Volkoring meel
250 ml Koekmeel
50 ml Bruinsuiker
80 ml Sonneblomsaad
200 ml Rosyne
50 ml Sesamesaad
5 ml Sout
8 ml Koeksoda
500 ml Karringmelk
1 eier geklits

Stel oond op 180°C. Meng alles saam, skep in gesmeerde broodpannetjie en bak 1 uur tot gaar en goudbruin.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!