Piesangbrood

2007-01-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 92
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

92 People rated this recipe

41,684
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

125 ml margarien
300 ml suiker
2 eiers
2 x 250 ml meel
10 ml bakpoeier
2,5 ml sout
5 fyngedrukte piesangs
2,5 ml vanilla

Room botter en suiker. Klits eiers een vir een by. Voeg die gesifte droë bestanddele by. Meng die piesangs en vanilla by. Bak +- 1 uur by 180 C. Koel af.

Wenk : Jy kan dit vries vir tot 3 maande deur lugdig te verpak. Jy kan dit verwarm na ontdooing by 15 minute by 120 – 150 C

Comment (1)

  1. posted by Ronel on October 1, 2015

    Baie dankie vir die maklike resep! Dis so lekker om Afrikaanse resepte te kan maak in Auckland, New Zealand. Ek glo dit gaan so heerlik proe soos wat dit ruik en lyk. Vriendelike groete

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!