Loader

Tag: vinnige

Ouma se onthou Melkpap

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

nostalgiese melkpap, nie melkos nie, nie snysels nie, melkpap ! 1 liter vars volroom melk 2 el botter ½ kop suiker 1 kop Koekmeel 1 tll Sout . Kaneelsuiker: 2 el pypkaneel vir elke koppie suiker Giet melk in ‘n diep kastrol, bring tot kookpunt en voeg  botter by Meng ...

Read more

Kaas en Mayonnaise Muffins

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

  1 x 500g bruismeel 100 g gerasperde kaas 250 ml melk of room 125 ml Mayonnaise 1/2  tl knoffelsout Mespunt Rooipeper (cayenne peper)   Voorverhit oond na 180 C In lekker groot mengbak, meng al die droe bestanddele saam, gooi gerasperde kaas by, meng liggies deur met vingers Meng ...

Read more

Vinnige Wit Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Smul lekker vinnige brood, wat meer kan jy vra, Tuisgebak , die beste !!! 500g Bruismeel (Self Raising flour) 500ml karringmelk 1/2 tl sout Voorverhit oond 180°C Meng alles goed saam. Gooi in gesmeerde broodpannetjie Bak in voorverhitte oond vir 1 uur Met dank aan Maritza Farham

Read more

Blitsige Sjokolade Fudge

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 5el Kakao, 200g Sagte Botter 250g Versiersuiker, 1 tl Vanilla Geursel, 1 Pakkie Marie Beskuitjies, 1 Eier So gemaak: Krummel beskuitjies , hou eenkant.; Klits eier en geursel saam ; Smelt Margarien oor lae hitte. voeg kakao, versiersuiker,geklitste eier by. Verwyder kastrol van hitte , voeg gekrummelde beskuitjies by. ...

Read more

Japtrap Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele 250g spek 250g blokkies ham 640 g weense worsies 500g gerasperde kaas 2 eetlepels gekapte pietersielie 6 eetlepels meelblom 6 teelepels mostert sout en peper na gelang 2 koppies melk 2 eiers Metode Snipper kouevleis, spek en worsies. Voeg kaas en pietersielie by. Meng meel en mostert en gooi ...

Read more

Vinnige Yummy Groente sop!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 2 uie gekerf 1 bossie seldery gekerf (blare en al) 6 wortels gekerf 4 groot murgpampoentjies gekerf 3 tamaties klein gesny Hoenderaftreksel (vars of blokkies) 1 teelepel paprika 1 teelepel droe tiemie 2 rissies ontpit en fyn gekap Sout en peper na smaak   Sit al die bestandele in ...

Read more

Vinnige Yskastert

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie 1x 250ml houer vars room   Klop roomkaas, kondensmelk saam, voeg  suurlemoen sap bietjie , bietjies by terwyl jy klits saam tot die mengsel dik ...

Read more

gou-gou broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Vinnige min moeite gesondheid….. 500 ml Volkoring meel 250 ml Koekmeel 50 ml Bruinsuiker 80 ml Sonneblomsaad 200 ml Rosyne 50 ml Sesamesaad 5 ml Sout 8 ml Koeksoda 500 ml Karringmelk 1 eier geklits Stel oond op 180°C. Meng alles saam, skep in gesmeerde broodpannetjie en bak 1 ...

Read more

Soetmelkbeskuit

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ...

Read more

5 minuut shokolade koek in n koppie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Bestandele: 4 Eetleepels koekmeel 4 Eetlepels suiker 2 Ietlepels kakao 1 eier 3 Eetlepels melk 3 Eetlepels kookolie 3 Eetlepels “choc chips” paar druppels vanilla geursel 1 ekstra groot beker knypie sout Gooi al jou droe bestandele in jou beker…meng goed deur. Voeg melk en kookolie by, roer goed deur ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!