Loader

Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

2023-10-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

Lekker bak…!!… Dit werk elke keer en die vetkoeke is lekker hol. Hier is die resep…

8 k koekmeel
1 pakkie kits suurdeeg
1 eetl sout
1 eerl suiker
1 liter louwarm water
olie vir braai

Knie alles saam. Deeg moet styf wees, anders absorbeer dit te veel olie tydens bakproses) Knie vir minstens 7 minute lank
Smeer bietjie olie bo-oor. Maak toe met plastieksak.

Laat rys 30 minute.
Knie af.

Op koekmeel oppervlak druk vetkoek deeg effens plat met hande , rol nou die deeg met n koekroller so 2 cm en druk sirkels uit met drukker Bak in warm olie., dan pof hulle sommer so op..!!

Gebruik blikkie waarvan beide kante afgesny is, of
kan ook uitdruk met ronde drukker of glas

*Toets olie deur klein stukkie deeg in olie. As dit goudbruin is, weet ek die olie is warm genoeg.

JPetro*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!