Karringmelk-en-kruiebrood

2007-02-01
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,281
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

500 g bruismeel
2.5 ml sout
5 ml roosmaryn
2.5 ml gedroogde origanum
1 ui, gerasper
5 ml gekapte knoffel
250 ml gerasperde kaas
250 ml karringmelk

Metode

Meng al die droe bestanddele deeglik. Voeg die ui, knoffel, gerasperde kaas en karringmelk by en meng dit goed. Smeer ‘n broodpan met botter en skep die deeg daarin. Bak dit 1 uur lank in ‘n voorverhitte oond by 180 grade.

Wenk

Hierdie resep kan ook gebruik word vir n potbrood.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!