Loader

Recipes from Ingredient: vanielje geursel

Tuisgemaakte Sjokolade Stroop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in ‘n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink Verwyder van die hitte en laat afkoel vir 10 min Gooi in ...

Read more

Milo Roomys ~ Tuisgemaak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Net 4 bestanddele Ryk en romerig ~  tuisgemaak, die beste !!  sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1œ kop milo poeier In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by Op jou elektriese klitser se hoogste ...

Read more

Oudtydse Botter Versiersel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  250g baie sagte botter !! ~ nie margarien nie !! 500 g pakkie versiersuiker, sif gou deur 1 tl vanielje of amandel of karamel geursel 40 ml volroom melk Klits botter met elektriese klitsers tot dit sag, wit en donsig is Gooi nou die versiersuiker by, klits tot gemeng is – ...

Read more