Ziploc Omelette

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

1,334
Related Recipes:
  • Kerrie Bakkies

  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

Kraak eiers (groot of extra groot) in ‘n kwart grootte Ziploc-sakkie (nie meer as 2 nie) – Skud dit goed
Sit ‘n verskeidenheid van goed by (Oorskiet vleis, Kaas, ham, uie, groen rissies, tamatie ens)
Skud sakkie goed.
Maak seker jy druk al die lug uit die sakkie uit end maak hom toe (zip dit)
Sit die sakkie in ‘n pot kookwater, kook vir 13 minute (kan gewoonlik so 6 sakkies in een pot kook.
Maak die sakkie oop en die Omelet sal sommer uit rol.
Jy kan selfs die vorige aand als in die sakkie meng.

Recipe Type: Tags: , , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!