Sjokolade Beskuitjie Fudge

2014-02-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 129
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

129 People rated this recipe

55,261
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Vinnig en maklik, lekker bederf..

2 el kakao,
250 g margarien
500 g versiersuiker
1 tl vanilla essence
1 pak marie koekies
1 groot eier.

Krummel die marie koekies rof, nie poeier fyn nie
Klits eier met vanilla
Smelt margarien oor baie lae hitte tot net gesmelt, voeg kakao, versiersuiker, geklitste eier by.
Verwyder van plaat en gooi krummel beskuitjies by, meng goed
Giet in gesmeerde bak, sit in yskas en laat goed koud word
Sny in blokkies……….. geniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!