Loader

Tag: resepte

Kersfees pennie-poeding

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Dit was altyd die groot opwinding vir ons kinders die muntstukke in die poeding
 ‘n dubbel bonus, goeie lekker poeding, en nog sente in die hand
 self al baie grootmense sien prĂȘt he saam die kinders met die pennie poeding: 
komaan probeer gerus een vir kersfees, en sien daai gesiggies ...

Read more

Waatlemoen Kersfees Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

So ietsie anders vir die kerstafel 1 klein waatlemoen2 houertjies room ~ styfgeklopgeroosterde amandel vlokkiesvrugte van jou keuse vir versieringversiersuikerSny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos ‘n ronde koek lykSprinkel die waatlemoenkoek met versiersuikerKlop room lekker styf, ...

Read more

Ouma se skoenboks krismiskoek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Die reseppie baie diep uit skoonma Anna se boeke uitgekrap………dis weer sulke tyd
kersfees loer oor ons skouers.. hierdie reseppie is nege jaar terug geplaas op boerekos en graag wil ons dit weer deel met almal wat daai spesiale kersfees vrugtekoek wil bak
 maar tog met soveel prĂȘt
!! Bak nou, anders ...

Read more

‘n Romerige Idee

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel room? Vries Room in Ysbakkies en dop dit uit in ‘n plastiese sak, gebruik dan die blokkies om sop en bredies meer romerig te maak, werk elke keer

Read more

Oorskiet rooi en wit wyn

forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel wyn?Moenie die laaste bietjie rooi of wit wyn in die Drein af gooi nie. Stoor dit in ‘n wyn bottel met ‘n skroef top en gebruik dit vir Bredies en Vleis souse. Heerlik!!

Read more

Oorskiet Sjampanje of Vonkel wyn

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Te veel vonkelwyn?Indien jy oorskiet Vonkelwyn of Sjanpanje het sit net ‘n metaal Teelepel onderstebo in die bottel en sit in die yskas, dit behou die borrels en die smaak vir tot en met twee dae!!!

Read more

Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede:5 Uie25 ml Kerriepoeier4 tl. Gemmer2 1/2kg Maelvleis5 Eetlepels Appelkooskonfyt1 tl Borrie4 tl Sout200 ml Asyn2 1/2 Eetl Tamatiesous2 1/2 Eetl Mielie blom (Mezina)2 Ekstrak blokkies (OXO)500 ml Kook water Metode Braai uie, kerriepoeier, gemmer en maalvlais tot goudkleurig. Voeg dan die konfyt, borrie, sout, asyn , tamatiesou, Mielieblom, blokkies ...

Read more

Hoender in sampioen-sjerrie-roomsous

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

1 heel hoender, in stukke gesny3 knoffelhuisies, fyn gedruk45 ml sjerrie250 ml room250 g sampioeneSout en vars gemaalde swartpeper Geur die hoenderstukke met sout en vars gemaalde swartpeper en rooster onder die roosterelement van jou oond tot bruin. Verhit die oond tot 180 °C. Plaas die hoenderstukke in ‘n kasserolpot. ...

Read more

Korslose snoek en uietert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

ui, fyngekap25g botter250g gerookte snoek100g beleë Cheddarkaas`n Tikkie rooipepper2 eiers250ml melk5ml mosterdpoeier25ml meelblomsout en varsgemaalde swartpeper MetodeSmeer `n pasteiskottel (22 cm deursnit). Braai die uiin botter in `n pan goudbruin. Bedek die boom van die pasteiskottel met die gebraaide ui. Verwyder alle velen grate van die snoek, vlok en bedek ...

Read more

Salmmousse

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

500g rooi salm60 ml asyn60ml suurroom12,5ml bereide peperwortel60ml suurlemoensap1 pakkie gelatien5ml sout5ml bereide mosterd125ml room125ml gerasperde Cheddarkaas MetodeDreineer salm, verwyder grate en vel. Vlok salm in `n mengbak met twee vurke. Maak `n pasta van die salm en asyn met behulp van `n elektriese versapper. Skep in `n groot mengbak ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!