Tag: mengsel
Spesery mengsel vir hoender
SPESERYMENGSELS OM HOENDER TE GEURÂ – Martie Labuschagne – vie Facebook Meng vooraf en hou in flessies. Dis maklik om hoenderstukke na willekeur met een van die volgende mengsels te geur: Speserymengsel: 30 ml sout 15 ml gemmer 30 ml bruinsuiker 2 t kerrie 3 t peper 4 t tiemie ...
Read moreKerriemengsel
125 ml koljandersaad 125 ml komynsaad 65 ml swartpeperkorrels 30 g kassiabas 30 ml kruienaeltjies 30 ml bruin kardemon 25 ml fyn neutmuskaat 5 lourierblare 25 ml fyn gemmer Brand al die bestandele behalwe die gemmer onder n matige rooster totdat dit n ligte stoom afgee. Oppas vir aanbrand. Laat ...
Read more