Loader

Knoffel Brood

2008-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

1 Lang Franse Brood

250 gr margarien
250 gr gerasperde kaas
45 ml vars pietersielie(fyn gekerf)
10 knoffel huisies (fyn gekerf)
swart peper

Metode
1. Sny die franse brood in snye van 5cm breedte, nie reg deur nie.
2. Meng die res van die bestanddele saam.
3. Smeer al die gleuwe redelik dik met mengsel.
4. Rol toe in foelie en plaas eenkant op die braai tot jy opskep

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!