Loader

Romerige Spinasie en Spek Tert

2011-07-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 11
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

11 People rated this recipe

Related Recipes:
  • 2 Keer bak Souttert

  • Korslose Bully-Beef Souttert

  • Spinasie Quiche

  • Korslose sout tert

  • Spek en Sampioen Quiche

tertkors:
100ml margarien gesmelt
2 koppies  “Bacon”  gegeurde sout koekies, fyngedruk

Spinasie vulsel:
2 koppies gaar spinasie,gedreineer,  wat met fyn 1/2 rou uie gemeng is
1 pakkie spekvleis, opgesny rof
1 koppie maaskaas
1 1/2 koppie suurroom
5 eiers, geklits
halwe koppie fetakaas
parmesaankaas fyn gerasper
sout en swartpeper na smaak

 

So gemaak:

Voorverhit jou oond tot 170 C
Berei tertpan  voor…smeer met botter
Meng die botter en koekiekrummels goed en druk opm pan vas
Braai die spek tot crispy, Klits nou maaskaas, suurroom en eiers goed saam.
Voeg by gebraaide spek, vou spinasie in, sout en peper na smaak.
Krummel fetakaas, en roer liggies deur, giet in die vasgedrukte kors.  Bak vir 1uur -tot goudbruin. Sprinkel met parmesaankaas sodra uit die oond kom, laat rus vir 40 minute om stewig te raak

 

.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!