Tag: spinasie
Spek, Spinasie en Feta Varkfillet
Hemelse Spinasie en feta gevulde Varkfillet, toegewikkel in spek kombersie, bedruip met stroop en goudbruin gebak ! 1 heel groot varkfillet + – 1 kg 100g feta kaas 2 groot spinasieblare, gewas; kroon uitgesny en grof opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 12 repies spek 4 el Maple Stroop ...
Read moreRomerige Russian en Spinasie Pasta Gebak
Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 groot ui – fyn gekap 1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie – fyn opgekap 1 kop gerasperde mozzarella kaas – gerasper 1 kop cheddar kaas – gerasper ...
Read moreSout en Peper Spinasie
Kook met nostalgie – Spinasie soos ouma gemaak het .. 2 groot bossies vars Spinasie 1 groot ui – opgekap 1 groot aatappel in blokkies gesny 1 groot ryp tamatie – opgekap 2 el botter sout en peper na smaak Spoel die spinasie goed af onder lopende water Sny die ...
Read moreSpek en Spinasie Mieliebrood
Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare ontkern en baie fyn gekap 1 blikkie heelpitmielies , gedreineer 125ml olyfolie 125 ml melk 3 ...
Read moreMaritza se Spinasie en Feta Pizza
Lekkerste Vleislose Maandag Ete Bossie Spinasie Wit Cheddar Kaas ~ na smaak Feta Kaas~ na smaak Sy pizza winkel of gevriesdes Sampioene afgewas , gekap en gebraai sout, peper en kruie na smaak 1 pizza basis gekoop by pizza winkel of gevriesdes Voorverhit oond na 180C Kook Spinasie n Klein bietjie ...
Read moreSpinasie en Sampioen Maalvleisrol
Jy het nodig: Vulsel – bietjie olie, 1 ui gekap, 2.5ml vars knoffel, 6 skyfies ham gekap, 2.5ml droe gemengde kruie, 250g sampioene gesny. Maalvleis – 1kg maalvleis, 2.5ml asyn, 1 eier, 3/4k vars broodkrummels, 2.5ml sout, 30ml blatjang, knypie peper Afronding – 7.5ml mosterd, 300g spinasie, ontstingel en geblansjeer, ...
Read moreRomerige Spinasie en Spek Tert
tertkors: 100ml margarien gesmelt 2 koppies “Bacon” gegeurde sout koekies, fyngedruk Spinasie vulsel: 2 koppies gaar spinasie,gedreineer, wat met fyn 1/2 rou uie gemeng is 1 pakkie spekvleis, opgesny rof 1 koppie maaskaas 1 1/2 koppie suurroom 5 eiers, geklits halwe koppie fetakaas parmesaankaas fyn gerasper sout en swartpeper na ...
Read moreSpaghetti met spinasie
500 g spaghetti 2 groot uie, fyn gekap 60 ml olyfolie 500 g spinasie sout fyn neutmuskaat Kook die pasta volgens die aanwysings tot sag, dreineer dit en hou dit warm. Soteer die ui in die olie. Was die spinasie, sny die ribbes uit en snipper dit fyn. Voeg die ...
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745