Loader

Bierbokskoek

2023-10-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Ryk vrugtekoek met stroop

  • Aarbei-Yskastert

Lekker vir basaar, kermisse, of skool se koekverkopings, of sommer net vir ‘n lekker bedef…
Jy benodig:

2 koppies kookwater
250 ml olie
2 teelepels vanilla essence
6 eiers
3 koppies suiker
4 koppies koekmeel
6 tl bakpoeier
1 tl sout

*150 ml kakao (vir ‘n sjokolade weergawe)

Meng die kookwater, kakao en olie saam en laat staan. ((sonder kakao uit vir vinilla koek))
Klits eiers en suiker baie goed tot lig en donsig.
Voeg vanielje by
Voeg die droë bestanddele by die eiermengsel en voeg dan die vloeistofmengsel by.
Voer die bierboks uit met foelie en bedek die hele boks , onthou blinkkant na bo
Gooi koekmengsel in, versprei eweredig
Bak teen 180ºC vir 30-35 minute of tot gaar, toets met pen

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!