Tag: randrekkers
Bierbokskoek
Lekker vir basaar, kermisse, of skool se koekverkopings, of sommer net vir ‘n lekker bedef… Jy benodig: 2 koppies kookwater250 ml olie2 teelepels vanilla essence6 eiers3 koppies suiker4 koppies koekmeel6 tl bakpoeier1 tl sout *150 ml kakao (vir ân sjokolade weergawe) Meng die kookwater, kakao en olie saam en laat ...
Read morePeri-Peri Polonie Poffertjies
Lekker randrekker met ‘n bytJy het nodig3kop bruismeel2 ekstra groot eiers3 dik skywe goeie gehalte Polonie, grof gerasper 1½ tl kerriepoeier ½ tl peri peri poeier ½ tl sout*opsioneel fyn gekerfde groen en rooi brandrissiesyskoue water750 ml kookolie So gemaak;In ‘n lekker groot mengbak, voeg bruismeel, sout, kerriepoeier en peri ...
Read moreBobotie Pot Pasteitjies
Nie net vinnig om voor te berei nie, maar sal sommer ook jou sak pas, ‘n smul randrekker. Jy kan een groot pastei maak of in 4 kleiner individuele pot pasteitjies . 1kg topside maalvleis 1 groot ui, opgekap 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 80 ml kookolie 1 el asyn 2 ...
Read moreNog ‘n skeppie Tunatert
Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks – gedreineer 5 groot eiers – geklits 1 groot pak kaas &uie skyfies – gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella ...
Read moreKool en Bully Beef Roerbraai
Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...
Read moreBullybeef Pastei
‘n lekker smul randrekker ! 1 Blik Bull Brand Bullybeef – blokkies opgesny 1 ui – fyn opgekap 2 knoffeltoontjies – gekneus 80 ml kookolie 1 tl sterk kerriepoeier 1 blikkie KOO gemengde Kerriegroente 3 el tamatiesous 2 el blatjang. Verhit bietjie olie en braai ui en knoffel saam tot ...
Read moreMacaroni-la-Vienna
Die is sommer ‘n lekker bymekaargooi en bak dis.. Lekker smaakvolle randrekker – genoeg vir 4 . 250 g goeie gehalte gerookte viennas – happie grootte opgesny 2 kop cheddar kaas, gerasper 1 kop mozzarella, gerasper 1 ui, gesnipper 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 tamattie – opekap 5 el botter 100 ...
Read moreVrydagaand Boereworspaella
Min moeite , een pot genot. Sit voor saam ‘n eenvoudige mengelslaai en lekker vars broodjie 800g goeie boerewors – duim grootte gesny 1 groot ui – ringe gesny 1 rooi soetrissie – repe gesny 1 groen soetrissie – repe gesny 1 geel soetrissie – repe gesny 6 knoffelhuisies gekneus ...
Read moreJames se visbredie..
James se Kerrie Visbredie met brood- James via Facebook ….Hy’s nederig, hy’s koniningskos! Groot blik sardyne in tamatiesous ( of hake fillete as jy moet.. ) 1 tpl 5ml vis marsala of gewone soort 1 tlpl 5ml kerrie ( sterkes.. Dis nog winter, mos.. ) 1 x groot ui, fyngekap ...
Read moreOuma Johanna se Herderspastei
â Bestanddele: 20 ml olyfolie 800g maalvleis 2 medium ui, gekap 1 groot wortel, grof gerasper 2 selderyestingel, gekap 10 ml origanum koppie beesvleisaftreksel 2 tl Worcestersous Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Bolaag: 2 groot aartappels, geskil opgesny 1 botterskorsie, geskil , opgesny 50 ml botter 40 ml melk ...
Read more