Tag: sous vir pap
Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor
Heerlik saam mieliepap, kapokaartappels, stampmielies of bo oor worsrolletjies . 1 groot eiervrug, geskil in groot blokkies gesny (plaas in bakkie kouewater) 3 groot tamaties, ontvel en opgesny in blokkies 2 groot uie, geskil en fyn opgekap 1 groot soet groenrissie – blokkies opgekap 6 knoffeltoontjies – geskil en gekneus ...
Read moreStywepap met Tamatie en Uiesmoor
Bedien met bruingebraaide wors of varktjoppies of lekker lamstjop… Boerekos kook…!!! Jy het nodig: 1 liter water 12.5ml sout 750ml mieliemeel 12.5ml botter 10ml olyfolie Kook water en voeg dan sout by. Roer met ān vurk(nie ān lepel nie) genoeg mieliemeel in om mengsel taamlik dik te maak. Voeg botter ...
Read more