Loader

Tag: Melktertjies

Melktertjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

  “Melktertjies” ~ deur: HantieKotze Gebruik as ‘n likeur na ete of ‘n “shooter” Bestanddele: 1 Blik Kondensmelk 1 Blik Ideal Milk 1/2 Bottel Vodca Kaneel Metode: Gooi al die bestanddele saam in groot mengbeker of gebruik versapper dit meng net beter. Klits goed saam en bottel in gesteriliseerde 1l ...

Read more

Cheryl SeTertjies Likeur

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Al wat jy nodig het: 1l Rusian bear Vodca 2 blikkies kondensemelk 2 blikkies ideal Melk Meng al die bestandele saam. Bêre in yskas en geniet ! *spuit glas met sjokoladestroop voor jy ingooi, en sprinkel met kakao Deur: Cheryl Poole Vd Merwe via Facebook Boerekos Kookengeniet

Read more

Mini Melktertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  stukkie pypkaneel 500ml warm melk 75ml suiker knippie sout 75ml meelblom 125ml botter eier geklits broskorsterddoppies Voeg die pypkaneel by die melk en verhit tot kookpunt. Haal die geurmiddel uit. Meng die suiker, sout en meelblom, voeg `n bietjie warm melk stadig by en meng goed. Gooi terug in ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!