Tag: kaiings
Kaiings met Mieliepap
Daar is darem min dinge so lekker soos pap en kaiings! Mond blink ge-eet van al die gebraaide vet! Baie geduld om die vetjies fyn op te sny, maar die moeite werd ! 1 – 2 kg sagtevet – skaap, vark, bees; met effense vleisie aan (vet van die boude, ...
Read moreKaiingbrood
Jy het nodig: 1 kg broodmeel 2 t sout 1 pakkie kitsgis 2 t suiker 2 en Ā½ k louwarm water 1 E olie 2 kop kaiings uitgebraai So gemaak: 1. Meng die meel, sout, suurdeeg en suiker in ān mengbak. 2. Voeg louwarm water met olie hierby en meng ...
Read more