Loader

Recipes from Ingredient: broodrolletjies

Hoender “Strip-Sub”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  Min moeite maar met baie geur, vinger aflek lekker lekkerteĀ  Almal gaan die een geniet Jy het nodig 1 groot vars Franse-broodrol 2 groot uie, geskil, ringe gesny en gebraai tot bruin en geurig 350g hoenderborsies, ontvel en ontbeen, repies opgesny 1 groot groen soetrissie – opgekap in repies ...

Read more

Warmbrakkies met ‘n kinkel

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.4 / 5)

Vergeet van tamatiesous, hiers ‘n vingeraflek lekker idee 6 Broodrolletjies Blaarslaai – opgesnipper 6 rooiworsies van jou keuse ( goeie gehalte) plus bietjie botter vir braai 3 agurkies – in langwerpige vingers in die lengte afgesny romerige koolslaai (sien onder vir resep) Mosterdsous Koolslaai: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar ...

Read more

Prego steak rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer Ā tjop tjop aanmekaar…. 600 g TenderisedĀ Steak (repies gesny) 300 ml PregoĀ Ā sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstensĀ 1 uur Skroei die steaks in ā€™n baie warm pan met ...

Read more

Hamburger Potato Bake

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie ...

Read more

Worsrol met ‘n twist

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Maak n ou plain worsrol lekker Broodrolletjies Worsies van jou keuse Lekker dikTamatie en Uie smoor Gerasperde kaas van jou keuse Baie eenvoudig. Sny broodrollietjie oop, smeer liggies met botter en pak jou rolletjies in oondvaste bak Braai jou worsies mooi bruin, in elke rolletjie pak nou die worsies Skep ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!