Loader

Spek-en-eier-spaghetti

2007-06-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

200 g spaghetti
sout
250 g spekvleis, gesnipper
4 eiers
75 g cheddar kaas, grof gerasper
vars gemaalde swartpeper

Kook die pasta volgens die aanwysings, spoel dit af en dreineer dit goed. Braai die spek tot gaar in ‘n pan. Voeg die pasta by en meng dit met die spek, verhit dit stadig tot warm. Klits die eiers en voeg die kaas by. Roer die eier mengsel by die pasta mengsel. Verhit dit stadig tot die eiers romerig gaar is en die kaas gesmelt het. Roer dit af en toe. Geur na smaak met die sout en peper en bedien dadelik.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!