Loader

Tag: groente

Aartappel Koekies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele:2 – 3 Groot Aartappels1 Groot Ui2 EiersKwart koppie Meel3/4 Teel. Sout1/4 Teel. gemaalde Swart Peper2 Eetl. Olie Metode: Skil Aartappels , Maak die Aartappels en Uie fyn met ‘n Proseseerder of Rasper. Gooi die Aartappel mengsel in ‘n groterige Mengbak. Voeg die Eiers, Meel, Sout en peper by en ...

Read more

Vars Aspersies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestandele: 20 – 30 Vars Groen AspersiesOlie Verkieslik olyf Olie2 Eet lepels Bruinsuiker40 ml Asyn (Balsamic)‘n SuurlemoenSout en peperGerasperde Parmesan Kaas Metode:Verhit olie in ‘n groot pan en plaas Aspersies een vir een in. Braai vir ‘n halfminuut op elke kant. Voeg nou versigtig Die asyn in en dan die ...

Read more

Kool en Bully Beef Roerbraai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Vinnige en maklike smul randrekker, 1 groot koolkop 2 blikkies Bull Brand Bully Beef 1 groot ui – opgekap 3 knoffeltoontjies – gekneus en opgekap 80 ml kookolie 2 el botter 1 tl matige kerriepoeier Swartpeper en sout na smaak 1 tl gemengde kruie 1 el tamatie puree 125 ml ...

Read more

Soet Karamel Patats

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostagie. Ouma se soet patat, hoe maak mens? 3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny 1 kop Suiker 2 el Botter 1 tl Suurlemoensap 1 kop Kookwater Gooi alles saam in een kastrol Kook tot sag en suikerwater verdamp het, en begin braai Draai hitte laag, potbraai ...

Read more

My “Spur style” Uieringe

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seël Sny uie in baie dun skyfies en maak ...

Read more

Sout en Peper Spinasie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Kook met nostalgie – Spinasie soos ouma gemaak het .. 2 groot bossies vars Spinasie 1 groot ui – opgekap 1 groot aatappel in blokkies gesny 1 groot ryp tamatie – opgekap 2 el botter sout en peper na smaak Spoel die spinasie goed af onder lopende water Sny die ...

Read more

Trooskos – Beesvleis en Groente Bredie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels – geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde groenboontjies 2 el botter ½ tl tiemie swartpeper na smaak sout na smaak ...

Read more

Heerlike Aartappelsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.4 / 5)

1 Kg Aartappels 2 Lt Water 3 Groot Uie Kook tot sag en maak fyn in water. Voeg die volgende by: 1 Pak Spek gesnipper en bros gebraai 1-2 Kop vars room 1 Eet Pietersielie Sout na smaak Kook alles saam vir 1/2 uut tot 1 uur op baie lae ...

Read more

Spek, Room en Blomkool Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.2 / 5)

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 snye dag oue witbrood, korsies afgesny en grof gekrummel, hou korsies eenkant botter sout en peper na smaak ...

Read more

Patatkoekies met kaneelsuiker

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

2 koppies gaar (*droog ) patat wat in suiker gekook is, fyn gedruk (*nie waterig nie) 3/4 kop koekmeel 1 tl bakpoeier knypie nutmeg knypie pypkaneel knypie sout 2 groot eiers geskei 2 el gesmelte botter 3/4 kop melk kaneelsuiker vir sprinkel kookolie vir vlak braai Klop jou eierwitte lekker ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!