Tag: neute
âRocky Roadâ
die is ons dubbele lekkerte bederf, vinnig om te maak, reg vir enige geleentheid.. 2 kop Rice Crispies halwe kop gesoute grondboontjies (peanuts) halwe kop rooi kersies â halveer 2 kop vol malvalekkers in stukke gesny 1 blok gesmelte donker bitter sjokolade 2 blokke sjokolade met neute â gesmelt In ...
Read moreKnars Gesondheid Beskuit
Jy het nodig: 1 Kg Volkoringmeel 250 ml Klapper 200 ml Pitlose Rosyne 55 ml Bakpoeier 500 ml Suiker 250 ml Sonneblomolie 500 ml Koekmeel 500 ml Fyngedrukte Graanvlokkies 125 ml Sonneblomsaad 10 ml Sout 250g Margarien, Gesmelt 1 Liter Kookwater so gemaak: Voorverhit die oond op 180c. Meng droë ...
Read moreAvo , neut en Spekslaai
1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde sprietuie. ...
Read morepiesang en neute muffin
250ml volkoringmeel 125ml bruismeel 5ml koeksoda 375ml semels 200ml bruinsuiker 125ml gekapte pekan of okkerneute 2 groot piesangs, fyngedruk 125g gesmelte botter 1 eier, geklits 125ml karringmelk Voorverhit die oond tot 180C. Meng meel en koeksoda. Voeg semels, suiker en neute by. Maak ân holte in droĂ« bestanddele en voeg ...
Read moreNeutlikeur koek
VULSEL: 80 ml (70 g) strooisuiker 15 ml koffielikeur 100 ml (45 g) pekanneute, fyngekap 5 ml fyn kaneel 50 g donkersjokolade, gekap KOEK 50 ml (30 g) mielieblom 500 ml (270 g) koekmeel 5 ml bakpoeier 3.5 ml koeksoda 3 ml fyn kaneel 125 g (125 ml) sagte ...
Read moreIdeal Melk Sjokolade-koek
Absoluut verslawend ~ Ideal Melk Sjokolade-koek besluit self, koek of poeding Bestanddele Koek 375 ml Meel 250 ml Melk 250 ml Suiker 2 ml Sout 10 ml Bakpoeier 125 ml Olie 60 ml Kakao 125 ml Kookwater 4 Eiergele 4 Eierwitte Bestanddele Sous Ÿ Blik Ideal Melk 125 ml Suiker ...
Read more