Loader

Tag: shokolade

Brownie Lekkerte…

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Jy gaan nodig he… 100ml (100g) Botter 100g Donkersjokolade In Blokkies Gebreek 375ml (300g) Suiker Knippie Sout 5ml Vanieljegeursel 3 Eiers 250ml (120g) Koekmeel 30ml Kakao 100g Pekanneute Gekap Versiersel 250ml Room 100g Donkersjokolade Voorverhit Die Oond Smeer ‘N Vierkantige Koekpan Van 22 X 22cm En Voer Die Bodem Met ...

Read more

“Rocky Road”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

die is ons dubbele lekkerte bederf, vinnig om te maak, reg vir enige geleentheid.. 2 kop Rice Crispies halwe kop gesoute grondboontjies (peanuts) halwe kop rooi kersies – halveer 2 kop vol malvalekkers in stukke gesny 1 blok gesmelte donker bitter sjokolade 2 blokke sjokolade met neute – gesmelt In ...

Read more

Klam Sjokolade Koek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Bestanddele: 1½ koppie strooisuiker 125ml botter 125ml kakao 250ml warm water 500ml meelblom 2 eiers 125ml karringmelk 10ml vanilla 5ml kremetart 5ml koeksoda ¼ teelepel sout So gemaak:   Meng kakao met warm water. Meng koeksoda met karringmelk. Sif droë bestandele. Klop botter en suiker goed. Klop eiers goed. Voeg ...

Read more

Pannekoek-slaapsak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Pannekoekbeslag 3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!