Loader

Tag: marshmallows

S’more Rolkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hemelse bederf …..Kwyl lekker !! 1 gekoopte “swiss roll” (room of konfyt rolkoek) 3 koppies gesnipperde marshmallows 3 opgesnipperde Bar ones stafies “spray & cook” Voorverhit oond na 180 C Rol die klaargekoopte rolkoek oop, sprinkel eweredig met marshmallows, gevolg met stukkies sjokolade Rol weer op, Spuit foelie met non ...

Read more

Sā€™mores ..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Absolute bederf , braaivleis poeding, oud en jonk gaan dit geniet… .Sā€™moresā€¦. Elke kind se droom koekieā€¦! 40 tenniskoekies ā€“ so 2 pakkies 20 Ā malvalekkers 150 g donker melksjokolade ā€“ gesmelt Verhitte oond tot 180 Ā°C. Le die bakplaat met bakpapier uit. Plaas helfte tenniskoekies daarop. Sit ā€™n malvalekker bo-op ...

Read more

ā€œRocky Roadā€

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

die is ons dubbele lekkerte bederf, vinnig om te maak, reg vir enige geleentheid.. 2 kop Rice Crispies halwe kop gesoute grondboontjies (peanuts) halwe kop rooi kersies ā€“ halveer 2 kop vol malvalekkers in stukke gesny 1 blok gesmelte donker bitter sjokolade 2 blokke sjokolade met neute ā€“ gesmelt In ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!