Tag: Slaaisous
Mosterd Slaaisous
2 el mosterdpoeier mespunt sout mespunt peper 1 kop kondensmelk 2 el heuning 3 eiergele 1/4 kop olie 1/4 kop wit asyn In mengbak klits droë bestanddel by eiergele voeg kondensmelk en heuning by Klits alles mooi saam tot romerig Voeg eers olie en laastens asyn by meng goed. Laat ...
Read moreKoljanderslaaisous
45 ml asyn 5 ml sout 125 ml olyfolie 10 ml gemaalde koljandersaad Plaas die bestanddele in n bottel met n skroefdeksel en skud dit tot goed gemeng. Sprinkel die slaaisous net voor opdiening oor tamatie- of avokadoslaai.
Read moreFranse kruieslaasous
200 ml kappertjieasyn 5 ml sout 60 ml vars, gekapte pietersielie 2 knoffelhuisies, gekneus 15 ml franse mosterd 200 ml sonneblomolie 5 ml suiker Plaas al die bestanddele in n mengbak en meng goed met n draadklopper. Verkoel die sous tot nodig.
Read moreDeprecated: preg_replace(): Passing null to parameter #3 ($subject) of type array|string is deprecated in /home2/boerekos/public_html/wp-includes/kses.php on line 1745