Loader

Tag: Rosyntjie

Karringmelk – Rosynebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

het vandag die broodjie gebak, moes hom met julle deel. Hierdie broodjie is ‘n wenner,,,!! 1 x 500g pakkie bruismeel 1 koppie pitlose rosyntjies 1 boksie karringmelk 2 x el suiker 2 x tl teelepels bakpoeier mespunt sout Stel oond 180ÂșC. Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne ...

Read more

Rosyntjie en Lemoen Broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Bestandele: Sap en skil van 1 lemoen 250ml rosyne 1 eier effens geklits 30ml botter, gesmelt 500ml koekmeelblom 5ml bakpoeier 2ml koeksoda 2ml sout 125ml suiker 100g pekanneute, fyngekap Metode: Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n middelslag broodpan met margarien. Vul die lemoensap aan met water tot 250ml. ...

Read more

Rosyntjie broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.8 / 5)

1 pakkie Bruismeel 1×250 g pitlose rosyne 1 houertjie karringmelk 2 eetl. suiker 2 gelyk teelepels bakpoeier knippie sout Stel oond op 180ÂșC. Sif droĂ« bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne by en voeg die karringmelk by. Ek skud altyd die kartonnetjie agterna met ‘n bietjie melk uit. Meng ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!