Loader

Tag: rosyntjiebrood

Bunny chow met rosyntjiebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

So ietsie anders, ‘n twist met ‘n rosyntjiebrood wat die kerrie kombinasie ‘n wenner maak 1 vars rosyntjiebrood Vir die kerrie Kerrie: 1kg beesvleis, groot blokke gesny 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies – gekneus mespunt fyn gemmer 1 tl bruinsuiker mespunt borrie 3 ...

Read more

Karringmelk – Rosynebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

het vandag die broodjie gebak, moes hom met julle deel. Hierdie broodjie is ‘n wenner,,,!! 1 x 500g pakkie bruismeel 1 koppie pitlose rosyntjies 1 boksie karringmelk 2 x el suiker 2 x tl teelepels bakpoeier mespunt sout Stel oond 180ÂșC. Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!