Hoender en spek pasta
2007-05-17- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.3 / 5)
3 People rated this recipe
3,233Related Recipes:
1 pak groot skulp noodles (gaargemaak soos op pak)
8x stukke hoender fillette (blokkies gesny)
1x ui gesnipper
1x bakkie spek gesnipper
1x groen soetrissie gesnipper
1x blik gesnyde sampioene
1x houer (250ml) room
knoffel
braai die uie en spek en soetrissie en knoffel in olie in ‘n braaipan
voeg die sampioene en hoender by en meng goed
laat kook tot al die water weg is en
breek die koekies stukkend en gooi by die hoender mengsel en meng deur.
gooi die pasta by en meng deur.
gooi die room bo-oor en meng deur – sit dadellik voor met groen slaai en knoffel brood.